2982 aktiewe gebruikers

Teken aan
Registreer

Na mobiele weergawe



Kontak


Kan die daaglikse e-pos later in die dag gestuur word?

Ongelukkig nie. Die proses om die daaglikse toets saam te stel en meer as 10 000 e-posse uit te stuur, begin reeds om 03:00 soggens. Op dié manier verseker ons dat almal wel 'n herinnerings-e-pos kry.

 

As jy nie wil hê jou foon moet jou in die vroeë oggendure waarsku as jy 'n e-pos gekry het nie, moet jy na jou foon se instellings ("Settings") gaan en by die klankprofiel ("Sound") kies dat jy byvoorbeeld gedurende die nag slegs oproepe kan ontvang, maar nie kennisgewings kry van nuwe e-posse nie. Dié instelling kan op die meeste slimfone gedoen word.




Wil jy meer weet? Kyk of jou vraag hier onder is:

Veel voorkomende vrae
Oorblywende vrae


Onderwerp:   Beter Afrikaans


My naam:  

My e-posadres:  

Boodskap:


Antirobotkode:
Om te bewys jy is 'n mens (en nie 'n robot nie), vul die antwoord van hierdie som in.

drie x vier = (in syfers)   *






  


© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties