2321 aktiewe gebruikers Teken aan Registreer Na mobiele weergawe |
|||
Ons weet almal 'n sin begin gewoonlik met 'n hoofletter, maar wat van woorde wat nie aan die begin van 'n sin staan nie?
Om sake te vergemaklik het ons die blad in 'n paar onderafdelings verdeel:
Lees meer In hoofstuk 9 van die Afrikaanse Woordelys en Spelreëls kan jy meer lees oor die gebruik van hoofletters in Afrikaans.
|