2982 aktiewe gebruikers

Teken aan
Registreer

Na mobiele weergawe



Kontak


Hoe kan ek die e-posse tydelik stop, byvoorbeeld as ek met vakansie is?

  • Sorg dat jy aangeteken is op die webwerf. 
  • Gaan na My Beter Afrikaans, Daaglikse e-pos
  • Vul in vanaf watter datum jy weer e-pos wil ontvang, byvoorbeeld 01-08-2014.
  • Maak seker dat die blokkie vir al die werksdae waarop jy e-pos wil kry, gemerk is.
  • Klik op Stuur. 
  • Jy sal weer e-posse kry vanaf die datum wat jy het aangedui het.



Wil jy meer weet? Kyk of jou vraag hier onder is:

Veel voorkomende vrae
Oorblywende vrae


Onderwerp:   Beter Afrikaans


My naam:  

My e-posadres:  

Boodskap:


Antirobotkode:
Om te bewys jy is 'n mens (en nie 'n robot nie), vul die antwoord van hierdie som in.

twee x vyf = (in syfers)   *






  


© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties