2982 aktiewe gebruikers

Teken aan
Registreer

Na mobiele weergawe


Afkortings

'n Afkorting is 'n verkorte skryfwyse vir 'n woord, woordgroep, naam of organisasie, en dit word slegs in geskrewe taal gebruik. Een of meer letters van die volvorm word weggelaat om 'n afkorting te vorm.

 

Daar word tussen vier kategorieë afkortings onderskei:

  1. Egte afkortings: as ons dit lees word die oorspronklike woord voluit uitgespreek (bl. word uitgespreek as bladsy; m.a.w. word uitgespreek as met ander woorde)
  2. Simbole: wetenskaplike notasies en ander genormeerde kort skryfwyses (V vir Volt; g vir gram; EUR vir euro)
  3. Akronieme - letternaamwoorde: waar ons die letters afsonderlik uitspreek (ATKV word uitgespreek as aa tee ka vee)
  4. Akronieme - letterklankwoorde: waar ons die letters as 'n woord uitspreek (Unisa word uitgespreek as 'n woord)

Lees meer

'n Uitgebreide lys van afkortings wat gereeld gebruik word, verskyn in die Afrikaanse Woordelys en Spelreëls

 






  


© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties