2407 aktiewe gebruikers Teken aan Registreer Na mobiele weergawe |
|||
Die uitdrukkings waarvan en van wie word dikwels verwar en word as wisselvorme gebruik hoewel dit nie altyd korrek is nie.
Waarvan verwys na ’n voorwerp. Byvoorbeeld:
Van wie verwys na ’n persoon of persone. Byvoorbeeld:
Let op!
Ons sê wel:
Sodra die betreklike voornaamwoord egter deur ’n voorsetsel voorafgegaan word, word dit egter wie. Daarom sal ons sê:
'n Ander foutiewe konstruksie wat deesdae baie in Afrikaanse spreektaal gesien word, is om 'n voorsetsel + dit te gebruik, in plaas van die meer korrekte waar+voorsetsel. Byvoorbeeld: