'n Attributiewe adjektief (oftewel byvoeglike naamwoord) staan gewoonlik voor die selfstandige naamwoord wat dit beskryf, byvoorbeeld “'n besette gebied”. 'n Predikatiewe adjektief staan gewoonlik na 'n koppelwerkwoord, byvoorbeeld "die telefoonlyn is beset".
Sien ook die bladsy Woordsoorte.
Jaco gaan ........ saam met sy meisie.
huistoe
huis-toe huis toe
Bywoordelike verbindings wat bestaan uit 'n selfstandige naamwoord en "toe" word los geskryf.
Sien ook die bladsy Samestellings.
'n ........ eksaminator sal die vraestelle merk.
Ekstêre Eksterne
Ekstern
Sommige byvoeglike naamwoorde wat voor ʼn selfstandige naamwoord staan, kry ʼn “-e” (attributiewe “-e”) agteraan.
Sien ook die bladsy Attributiewe -e.
Idioom: Iemand se ........ is hoog.
stem
salaris koors
hart
Die uitdrukking "iemand se koors is/loop hoog" beteken 'iemand is verlief'. Bron: Spreekwoorde - Anton Prinsloo
Sien ook die bladsy Idiome, spreuke en spreekwoorde.
Verduideliking van die kleure en simbole:
die korrekte antwoord (deur jou gekies)
die korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)