3174 aktiewe gebruikers

Teken aan
Registreer

Na mobiele weergawe


Assimilasie

Assimilasie vind plaas wanneer twee verskillende klanke eenders gemaak word. Die een klank word as 't ware deur 'n ander klank opgeneem. Soms verdwyn die een klank selfs. Byvoorbeeld:

  • onbillik word *ombillik  
  • Stellenbosch word *Stellembosch  
  • op die word *oppie  
  • met die word *meddie
  • in die word *innie

 






  


© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties