3172 aktiewe gebruikers

Teken aan
Registreer

Na mobiele weergawe


Homofone

Homofone is woorde wat dieselfde uitgespreek word, maar verskillend gespel word en verskillende betekenisse het. Voorbeelde sluit in:

  • ly 'pyn ervaar' x lei 'voorloop'
  • frank 'geldeenheid' x vrank 'suur smaak'
  • want 'omdat' x wand 'muur'

Wees veral op die uitkyk vir die volgende letters wat dikwels in homofone voorkom, aangesien hulle soms dieselfde uitgespreek word:

  • ei x y x ui (reis 'toer' x rys 'kossoort' x ruis 'klankstoornis')
  • f x v (fonds 'geld' x vonds 'iets wat gevind is')
  • t x d (noot 'klank in musiek' x nood 'ellende')

 






  


© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties