2055 aktiewe gebruikers

Teken aan

Registreer

Na mobiele weergawe


Antwoorde van 27-02-2026 (vlak 1)



vorige toets 27 FEB volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 27-02-2026 só ingevul:



Lees eers die volledige ........ en beantwoord dan die vrae.

1 % (afgerond)tex
90 % (afgerond)teks 
1 % (afgerond)text
8 % (afgerond)tekst

Vreemde woorde wat verafrikaans word, word volgens die gewone Afrikaanse taalreëls gespel.
Sien ook die bladsy Vreemde woorde.



Daar was vier ........ in die kombuis; nou kan ek nie een kry nie.
8 % (afgerond)siffe
85 % (afgerond)siwwe 
3 % (afgerond)suwwe
3 % (afgerond)suffe

As gevolg van oorronding in die uitspraak, skryf party mense verkeerdelik "suwwe" wanneer hulle eintlik "siwwe" bedoel.
Sien ook die bladsy Ont-/oorronding.



Idioom: ........ sê op alles.
1 % (afgerond)Miskien
3 % (afgerond)Asseblief
16 % (afgerond)Ja
80 % (afgerond)Amen 

Hierdie idioom beteken 'alles goedkeur'.
Sien ook die bladsy Idiome, spreuke en spreekwoorde.



Waarvoor staan die letterklankwoord "VIGS"?
8 % (afgerond)verworwe immuniteit gebreksindroom
59 % (afgerond)verworwe immuniteitsgebreksindroom 
9 % (afgerond)verworwe immuniteit gebrek sindroom
23 % (afgerond)verworwe immuniteitgebreksindroom

'n Omvattende lys van afkortings en akronieme is beskikbaar by www.woordelys.co.za.
Sien ook die bladsy Akronieme.



TOTAALRESULTAAT:
79% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)






Beter Spellen

© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties