|
1938 aktiewe gebruikers Teken aan Registreer Na mobiele weergawe |
|||
Die hond byt die skelm.
Wat is die woordsoort van "byt" in bostaande sin?
In ’n sin met ’n voorwerp is die werkwoord oorganklik, byvoorbeeld: Die hond byt die skelm. ’n Mens kan dit vasstel as daar 'n antwoord op die vraag "Wat?" na die werkwoord is. Indien die sin nie 'n voorwerp het nie, is die werkwoord onoorganklik.
Sien ook die bladsy Woordsoorte.