Mobiele weergawe | Na groot weergawe




Antwoorde van 29-03-2024 (vlak 1)



vorige toets 29 MRT volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 29-03-2024 só ingevul:



Hoeveel ........ is hierdie battery?


6 % (afgerond)wolt
93 % (afgerond)volt 
vold
1 % (afgerond)wold

Vreemde woorde ("volt") behou in bepaalde gevalle hulle vreemde spelvorm.
Sien ook die bladsy Vreemde woorde.




Ons gaan vanjaar gebuk onder ’n plaag van ........ .


2 % (afgerond)mierinne
2 % (afgerond)mierens
95 % (afgerond)miere 
1 % (afgerond)miers

Naamwoorde wat op "l", "m", "n", "ng" of "r" eindig waarvan die vorige vokaal beklemtoon is, kry ’n "-e" in die meervoud (AWS 13.2)
Sien ook die bladsy Meervoudsvorme.




Vandat die bye in die gebou hier langsaan ingetrek het, hoor jy heeldag lank net 'n ........ .


88 % (afgerond)gezoem 
geloei
10 % (afgerond)gesoem
2 % (afgerond)geblaas

Muise piep, insekte gons, katte blaas (as hulle baie kwaad is).
Sien ook die bladsy Dieregeluide.




Ek het in die donker misgetas en die glas omgestamp.
Wat is die woordsoort van "misgetas" in bostaande sin?


87 % (afgerond)werkwoord 
2 % (afgerond)voegwoord
7 % (afgerond)selfstandige naamwoord
4 % (afgerond)bywoord

'n Werkwoord benoem die aksie of proses in 'n sin. Een manier om vas te stel of 'n woord 'n werkwoord is, is om te kyk of daar 'n verledetydsvorm van die woord bestaan, wat gewoonlik met "ge-" aangedui word. Skeibare werkwoorde vorm die verlede tyd met "-ge-", byvoorbeeld "mistas - misgetas".
Sien ook die bladsy Woordsoorte.




TOTAALRESULTAAT:
91% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)





Hulp / Kontak  |  Profiel  |  






© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties