Mobiele weergawe | Na groot weergawe




Soortname as eiename

Soortname wat as eiename optree, kry hoofletters. Byvoorbeeld:

  • Nuwe Testament
  • Grondwet
  • Departement van Landbou en Grondsake
  • Hoër Meisieskool Bloemfontein
  • Waarheids-en-Versoeningskommissie
  • Administrasiegebou
  • Hoëveld
  • Slag van Magersfontein
  • Derde Wêreld
  • die Weste
  • Noordpool


Eiename wat as soortname optree, kry gewoonlik hoofletters.  Byvoorbeeld:

  • Hyundais
  • Aston Martins
  • 'n dop Klipdrift
  • 'n pakkie Kents





Hulp / Kontak  |  Profiel  |  






© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties