Tyd word dikwels as ʼn ou man ........ .
gepersonifieer gepersonifiëer personifieër
Die deelteken word nie gebruik by woorde soos "personifieer" wat op "-ieel"; "-ieer" of "-ieet" eindig nie.
Sien ook die bladsy Deelteken.
Sal julle my asseblief help soek na my ........ sleutels?
tros bundel bos
'n Klomp sleutels aan een sleutelhouer is 'n bos sleutels; druiwe of piesangs kry ons aan 'n tros en 'n versameling gedigte of verhale noem ons 'n bundel.
Sien ook die bladsy Versamelname.
........ het jou spel versleg.
slegs gister slegs Gister Gister of gister
Die eerste woord van 'n sin begin met 'n hoofletter.
Sien ook die bladsy Slegs hoofletter.
Verduideliking van die kleure en simbole: die korrekte antwoord (deur jou gekies) die korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie) 'n verkeerde antwoord (deur jou gekies) 'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)