0 aktiewe gebruikers

Teken aan

Registreer

Na mobiele weergawe


Antwoorde van 23-09-2026 (vlak 1)



vorige toets 23 SEP volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 23-09-2026 só ingevul:



Ek hou van sjokolade met ........ .
99 % (afgerond)neute 
netens
nete
1 % (afgerond)neutens

Naamwoorde wat op "b", "d", "f", "g", "k", "p", "s" en "t" eindig ("neut"), kry ʼn "-e" in die meervoudsvorm (AWS 13.1).
Sien ook die bladsy Meervoudsvorme.



Die kind het haar met kookwater ........ .
ferbrant
99 % (afgerond)verbrand 
ferbrand
1 % (afgerond)verbrant

Klankverwarring lei dikwels tot spelfoute wanneer twee letters dieselfde uitgespreek word in Afrikaans. Letters wat dikwels verwar word, is "f" en "v", en "d" en "t".
Sien ook die bladsy Klankverwarring.



Sy het vir haar 'n ........ vir die strand gekoop.
92 % (afgerond)breërandhoed 
2 % (afgerond)breë randhoed
breë rand hoed
5 % (afgerond)breërand hoed

Samestellende samestellings word vas geskryf en bestaan tipies uit 'n woordgroep (byvoeglike naamwoord + selfstandige naamwoord) en 'n selfstandige naamwoord.
Sien ook die bladsy Samestellende samestellings.



ʼn Rooi lig of vlag is ʼn duidelike teken van gevaar.
'n Sinoniem vir die woord "teken" in bostaande sin is...
87 % (afgerond)sinjaal 
2 % (afgerond)sinjal
10 % (afgerond)signal
1 % (afgerond)singel

Sinonieme is verskillende woorde wat min of meer dieselfde betekenis het soos die woorde "teken" en "sinjaal". Die woord "sinjaal" is meer bekend in die spoorweë, maar beteken steeds 'teken'.
Sien ook die bladsy Sinonieme.



TOTAALRESULTAAT:
94% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)






Beter Spellen

© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties