1881 aktiewe gebruikers

Teken aan

Registreer

Na mobiele weergawe


Antwoorde van 27-07-2026 (vlak 1)



vorige toets 27 JUL Geen volgende toets beskikbaar nie
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 27-07-2026 só ingevul:



As jy vir almal vertel dat iemand ʼn bedrieër en ʼn skelm is, sonder om dit te kan bewys, kan die persoon jou van ........ aankla.

1 % (afgerond)laaster
laastir
98 % (afgerond)laster 
1 % (afgerond)lastir

Die [ә]-klank word in onbeklemtoonde lettergrepe en sommige voorvoegsels met “e” geskryf (AWS 16.14).
Sien ook die bladsy Lang/kort vokale.



My ouers is baie lief vir ........ meubels.
1 % (afgerond)antiekse
1 % (afgerond)antiek
97 % (afgerond)antieke 
antieks

Sommige byvoeglike naamwoorde wat voor ʼn selfstandige naamwoord staan, kry ʼn “-e” (attributiewe “-e”) agteraan.
Sien ook die bladsy Attributiewe -e.



........ het vier boeties en sussies wat saam met haar in een huis woon.
die meisie
1 % (afgerond)Die Meisie
98 % (afgerond)Die meisie 
die Meisie

Die eerste woord in 'n sin, solank as wat dit nie 'n syfer, getal of simbool is nie, begin met 'n hoofletter.
Sien ook die bladsy Sinsbegin.



'n Sinoniem vir die woord "gooi" is ........ .
1 % (afgerond)laat val
5 % (afgerond)strooi
91 % (afgerond)werp 
2 % (afgerond)tref

Sinonieme is verskillende woorde wat min of meer dieselfde betekenis het.
Sien ook die bladsy Sinonieme.



TOTAALRESULTAAT:
96% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)






Beter Spellen

© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties