2101 aktiewe gebruikers

Teken aan

Registreer

Na mobiele weergawe


Antwoorde van 06-03-2026 (vlak 2)



vorige toets 06 MRT volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 2 het die toets van 06-03-2026 só ingevul:



Ons wou teen ........ vertrek, maar ons medereisiger was laat.
9 % (afgerond)daëraad
6 % (afgerond)daeraat
daaraat
85 % (afgerond)daeraad 

Klankverwarring lei dikwels tot spelfoute, aangesien twee letters dieselfde in Afrikaans uitgespreek word. Twee letters wat dikwels verwar word, is “d” en “t”.
Sien ook die bladsy Klankverwarring.



Arlene het haar ........ na haar gewonde perd gehaas.
69 % (afgerond)in aller yl 
19 % (afgerond)in alleryl
8 % (afgerond)inalleryl
4 % (afgerond)in-aller-yl

Woorde met "aller-" word altyd vas geskryf, behalwe "in aller yl" wat ons van Nederlands geërf het.
Sien ook die bladsy Kollokasies.



Baie dinge het in Oos-Europa verander ná die ........ deur die Russe.
81 % (afgerond)bewindsoorname 
1 % (afgerond)bewendoorname
2 % (afgerond)bewendsoorname
16 % (afgerond)bewindoorname

By sommige samestellings is ’n verbindingsklank verpligtend, byvoorbeeld “bewindsoorname”, “ambagsman”, “denneboom”, “nooiensvan” en “kinderkamer”.
Sien ook die bladsy Verbindingsklanke.



Die navorsing is ........ gedoen en die bewyse is onbetwisbaar.
6 % (afgerond)deuglik
1 % (afgerond)deugsaam
92 % (afgerond)deeglik 
deegsaam

Die woord "deeglik" beteken 'noukeurig'; die woord "deugsaam" word gesê van iemand wat 'goeie eienskappe' het.
(Bron: HAT)
Sien ook die bladsy Twyfelwoorde (mits vs tensy).



TOTAALRESULTAAT:
82% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)






Beter Spellen

© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties