|
2055 aktiewe gebruikers Teken aan Registreer Na mobiele weergawe |
|||
Die baba is in 'n kombersie toegedraai met 'n ........ skakering.
Kleuradjektiewe word los van selfstandige naamwoorde geskryf, behalwe in gevalle van samestellende samestellings of samestellende afleidings. As 'n item uit twee kleure bestaan, word die kleuradjektiewe met koppeltekens en 'n "en" geskryf, byvoorbeeld "swart-en-wit foto" of "blou-en-rooi rok". Skakerings word wel vas geskryf, soos "blougroen water" of "grysblou lug".
Bron: AWS en Skryf Afrikaans