Die nuus volg binne enkele ........ .
As ’n stam van ’n woord uitgaan op [a], [ε], [ͻ], [ә] of [œ] en ’n konsonant, word die konsonant in die afleidings verdubbel, byvoorbeeld “debatteer”, “detailleer”, “blikkie”, “beddens”, “kramatte”. Die woord "oomblik" bestaan histories uit twee stamme en val dus onder die reël.
Sien ook die bladsy
Konsonantverdubbeling.