0 aktiewe gebruikers

Teken aan

Registreer

Na mobiele weergawe


Antwoorde van 17-12-2025 (vlak 2)



vorige toets 17 DES volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 2 het die toets van 17-12-2025 só ingevul:



Bertjan is 'n ........ wat op soek is na liefde.
1 % (afgerond)alleen loper
98 % (afgerond)alleenloper 
1 % (afgerond)alleen-loper

Samestellende afleidings bestaan uit 'n agtervoegsel ("-er") wat 'n woordgroep ("alleen loop") saambind tot 'n woord wat vas geskryf word.
Sien ook die bladsy Samestellende afleidings.



Hy is gewaarsku teen daardie ........ tog werk hy steeds vir haar.
2 % (afgerond)vrou
vrou/
35 % (afgerond)vrou,
63 % (afgerond)vrou; 

Die kommapunt word gebruik voor sekere voegwoordelike bywoorde soos "tog".
Sien ook die bladsy Kommapunt.



Die Maleierkoor het almal ........ trane beweeg.
3 % (afgerond)in
11 % (afgerond)na
laat
87 % (afgerond)tot 

Ons sê in Afrikaans jy "beweeg" of "roer" iemand tot trane wanneer jy iets doen om die persoon te laat huil.
Sien ook die bladsy Kollokasies.



Geagte ........ Prinsloo. Wanneer kan ek u kom sien? Pieter.
22 % (afgerond)Professor
34 % (afgerond)professor 
44 % (afgerond)professor of Professor

Aanhefvorme in die middel van 'n sin en met 'n daaropvolgende eienaam, begin met 'n kleinletter.
Sien ook die bladsy Aanspreekvorme.



TOTAALRESULTAAT:
71% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)






Beter Spellen

© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties