1751 aktiewe gebruikers

Teken aan

Registreer

Na mobiele weergawe


Antwoorde van 21-10-2026 (vlak 2)



vorige toets 21 OKT volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 2 het die toets van 21-10-2026 só ingevul:



Oom John hou nie van ........ nie; hy glo hulle dakke lek altyd een of ander tyd.
2 % (afgerond)plat dak huise
1 % (afgerond)plat dakhuise
98 % (afgerond)platdakhuise 
plat-dak-huise

Samestellende samestellings word vas geskryf en bestaan tipies uit ʼn woordgroep (byvoeglike naamwoord "plat" + selfstandige naamwoord "dak") en ʼn selfstandige naamwoord "huis". Samestellende samestellings word vas geskryf.
Sien ook die bladsy Samestellende samestellings.



Om ........ suksesvol te wees, moet ons wins maak.

22 % (afgerond)kommersiëel
38 % (afgerond)kommersieël
40 % (afgerond)kommersieel 

Woorde wat op “-ieel”, “-ieer” en “-ieet” eindig, kry nie ’n deelteken nie (AWS 5.2). In die attributiewe vorm kom daar wel 'n deelteken voor, byvoorbeeld "kommersieel - kommarsiële".
Sien ook die bladsy Deelteken.



Idioom: Elkeen is homself die ........ .
2 % (afgerond)allerverste
61 % (afgerond)allernaaste 
35 % (afgerond)beste
2 % (afgerond)ergste

Die uitdrukking "elkeen is homself die allernaaste" beteken 'eiebelang weeg die swaarste'.
Bron: Spreekwoorde A. Prinsloo.
Sien ook die bladsy Idiome, spreuke en spreekwoorde.



Kranksinnigheid veroorsaak deur dwepery met godsdiens, word ........ genoem.
26 % (afgerond)Godsdienswaan of godsdienswaan
46 % (afgerond)slegs godsdienswaansin 
24 % (afgerond)Godsdienswaansin of godsdienswaansin
3 % (afgerond)slegs Godsdienswaansin

Samestellings en afleidings met "god-" as eerste element wat nie meer as eiename optree nie, begin gewoonlik met 'n kleinletter.
Sien ook die bladsy Slegs kleinletter.



TOTAALRESULTAAT:
61% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)






Beter Spellen

© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties