Mobiele weergawe | Na groot weergawe




Antwoorde van 26-03-2024 (vlak 2)



vorige toets 26 MRT volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 2 het die toets van 26-03-2024 só ingevul:



Die ........ loer uit sy gat.


89 % (afgerond)meerkatjie 
meerkaikie
meerkaaikie
10 % (afgerond)meerkaatjie

Soos wat "kat" se verkleiningsvorm "katjie" is, so is "meerkat" se verkleiningsvorm "meerkatjie" (al word die "a" soms lank uitgespreek).
Sien ook die bladsy Verkleiningsvorme.




Die medisyne is ........ getoets en veilig verklaar.


klinis
klienis
1 % (afgerond)klienies
98 % (afgerond)klinies 

Woorde van Romaanse of Klassieke herkoms, soos die woord "klinies", waar die [i]-klank aan die einde van die woord staan, skryf ons met “ie”; waar die [i]-klank in ’n oop binnelettergreep staan, word met die [i]-klank met ’n “i” geskryf (AWS 16.11).
Sien ook die bladsy Lang/kort vokale.




Die boek "Ys" is geskryf deur ........ .


40 % (afgerond)Rudie van Rensburg 
Roedi van Rensburg
59 % (afgerond)Rudi van Rensburg
1 % (afgerond)Roedie van Rensburg

Persoonseiename, d.w.s. die naam van ʼn persoon, word met ʼn hoofletter geskryf. Rudie van Rensburg is bekend vir sy speurverhale soos "Ys", "Kamakizi" en "Slagyster".
Sien ook die bladsy Persoonsname.




Die studente het met hul arms by mekaar ........ die pad versper.


2 % (afgerond)in gehaak
25 % (afgerond)ingehak
1 % (afgerond)in gehak
72 % (afgerond)ingehaak 

Die woord "hak" verwys na die agterste deel van 'n skoen; die woord "haak" is 'n gebuigde stuk mataal waaraan 'n mens iets kan ophang; "inhaak" is dus 'n handeling van "haak".
(Bron: HAT)
Sien ook die bladsy Twyfelwoorde (mits vs tensy).




TOTAALRESULTAAT:
75% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)





Hulp / Kontak  |  Profiel  |  






© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties