Kommersiële boere, georganiseerde landbou en ........ is almal betrokke om seker te maak dat ons 'n vennootskap werk.
’n Adjektief of byvoeglike naamwoord beskryf die eienskap van die naamwoord. ’n Adjektief moet voor ’n selfstandige naamwoord kan staan, byvoorbeeld: Dit is ’n “privaat” instansie. Adjektiewe het ook trappe van vergelyking, byvoorbeeld: “mooi”, “mooier”, “die mooiste”. Adjektiewe word gewoonlik los geskryf.
Sien ook die bladsy Woordsoorte.