Mobiele weergawe | Na groot weergawe



Antwoorde van 03-06-2026 (vlak 1)



vorige toets 03 JUN volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 03-06-2026 só ingevul:



Die onverantwoordelike ouers het hul kinders ........ .
vergewaarloos
99 % (afgerond)verwaarloos 
geverwaarloos

Woorde wat met “be-”, “ge-”, “her-”, “er-”, “ont-” en “ver-” begin, kry nie ʼn “ge-” in die verlede tyd of verboë vorm nie.
Sien ook die bladsy Verlede tyd.



Noudat die eksamen verby is, is alles weer ........ .
ristig
100 % (afgerond)rustig 
restig
ristug

As gevolg van ontronding in die uitspraak, skryf party mense verkeerdelik "reperasie" in plaas van die korrekte "reparasie".
Sien ook die bladsy Ont-/oorronding.



Goeie ........ lewer altyd goeie resultate.
1 % (afgerond)span werk
span-werk
99 % (afgerond)spanwerk 

ʼn Samestelling ("spanwerk") is ʼn woord wat uit twee of meer woorddele ("span" en "werk") bestaan. Samestellings moet vas geskryf word.
Sien ook die bladsy Samestellings.



Die bekende hartchirurg, Chris Barnard, het aan ........ gely.
1 % (afgerond)asmma
assmma
99 % (afgerond)asma 
assma

Soms word woorde van vreemde herkoms net gedeeltelik verafrikaans, byvoorbeeld "asma", "hidroulies" en "kwadrupleeg".
Sien ook die bladsy Tussenklas.



TOTAALRESULTAAT:
99% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)





Hulp / Kontak  |  Profiel  |  






© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties