Mobiele weergawe | Na groot weergawe



Antwoorde van 27-01-2026 (vlak 1)



vorige toets 27 JAN volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 27-01-2026 só ingevul:



Die kleinste kombinasie letters waarin 'n woord verdeel kan word met die oog op die afbreking aan die einde van 'n reël word 'n ........ genoem.
93 % (afgerond)lettergreep 
2 % (afgerond)lidwoord
5 % (afgerond)prefiks

Die woord "hondehok" bestaan uit drie lettergrepe: hon-de-hok.
Sien ook die bladsy Vertaling en terminologie.



Die motor het in ʼn ........ om die draai verdwyn.
oogwunk
100 %oogwink 
oog-wunk
oog-wink

ʼn Samestelling ("oogwink") is ʼn woord wat uit twee of meer woorddele ("oog" en "wink") bestaan. Samestellings moet vas geskryf word.
Sien ook die bladsy Samestellings.



Baie ........ kla dat daar teen hulle gediskrimineer word.
2 % (afgerond)Albinoes
55 % (afgerond)albino’s 
23 % (afgerond)Albino’s
19 % (afgerond)albinos

ʼn Persoonsnaam is ʼn afgeleide selfstandige naamwoord wat ʼn persoon aandui, byvoorbeeld "albino", "kommunis", "protestant", "tikster". Dit begin met ʼn kleinletter.
Sien ook die bladsy Persoonsname.



Pieter se skoene is so groen soos ........ .
rivierwater
slym
99 % (afgerond)gras 

Die vergelyking "so groen soos gras" beteken "baie groen".
Sien ook die bladsy Vergelykings.



TOTAALRESULTAAT:
87% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)





Hulp / Kontak  |  Profiel  |  






© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties