Mobiele weergawe | Na groot weergawe



Antwoorde van 26-01-2026 (vlak 3)



vorige toets 26 JAN volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 3 het die toets van 26-01-2026 só ingevul:



Die minister is al jare lank in omstredenheid ........ .
2 % (afgerond)omvou
87 % (afgerond)gehul 
gedoop
11 % (afgerond)gedompel

'n mens gebruik in omstredenheid "gehul" wanneer die omstredenheid reeds in die verlede lê; "gedompel" wanneer dit so pas bekend geword het. Byvoorbeeld: Die minister is al jare lank in omstredenheid gehul.
Die nuwe tender het die minister in omstredenheid gedompel.

Sien ook die bladsy Twyfelwoorde (mits vs tensy).



Saans as dit stil is, kan jy die seekoeie in die dam hoor ........ .

26 % (afgerond)snurk
57 % (afgerond)nurk 
14 % (afgerond)knor
3 % (afgerond)runnik

Seekoeie nurk, honde knor en perde runnik. Die werkwoord "snurk" beteken 'snork' in Nederlands.

Sien ook die bladsy Dieregeluide.



Ses van die ........ van die 1 100 kVA-panele voorsien krag in geval van 'n kragonderbreking.
33 % (afgerond)reuse Cat-noodkragstelle
18 % (afgerond)reuseCatnoodkragstelle
46 % (afgerond)reuse-Cat-noodkragstelle 
3 % (afgerond)reuse Cat noodkragstelle

Die woorddeel "reuse-" is nie 'n byvoeglike naamwoord nie, maar eerder 'n woorddeel van 'n selfstandige naamwoord. Om dit te bewys kan ons sien dat "reuse-" nie die toets van 'n byvoeglike naamwoord slaag nie in die sin dat dit nie ná 'n koppelwerkwoord kan staan nie. Byvoorbeeld, 'n mens kan nie sê die fout is "reuse" nie. Dit het ook nie trappe van vergelyking nie.

Sien ook die bladsy Woordsoorte.



Kinders is afhanklik van hul ouers.
Watter soort byvoeglike naamwoord is "afhanklik" in bostaande sin?

andersklinkende byvoeglike naamwoord
53 % (afgerond)predikatiewe byvoeglike naamwoord 
34 % (afgerond)attributiewe byvoeglike naamwoord
12 % (afgerond)prediktiewe byvoeglike naamwoord

'n Attributiewe adjektief staan gewoonlik voor die selfstandige naamwoord wat dit beskryf, byvoorbeeld “'n ongepoetste vent”. 'n Predikatiewe adjektief staan gewoonlik na 'n koppelwerkwoord, byvoorbeeld "die kinders is afhanklik".
Sien ook die bladsy Woordsoorte.



TOTAALRESULTAAT:
61% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)





Hulp / Kontak  |  Profiel  |  






© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties