Antwoorde van 30-12-2025 (vlak 2)
30 DES
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)
Die deelnemers op vlak 2 het die toets van 30-12-2025 só ingevul:
Erna het die skakelbord ........ toe meneer Erasmus gebel het oor sy bestelling.




gebeman



beman
Werkwoorde wat met "be-" begin, kry nie "ge-" wanneer dit in die verlede tyd gebruik word nie. Ander voorbeelde sluit in:
"bewerk" word "het bewerk"
en "bestuur" word "het bestuur".
Sien ook die bladsy
Verlede tyd.