|
1796 aktiewe gebruikers Teken aan Registreer Na mobiele weergawe |
|||
Wat is die woordsoort van "eina" in die volgende sin?
Eina! Daardie inspuiting was seer!
Tussenwerpsels is kort woorde, gewoonlik gevolg deur ʼn uitroepteken, wat ʼn bepaalde emosie aandui.
Sien ook die bladsy Tussenwerpsels.