|
0 aktiewe gebruikers Teken aan Registreer Na mobiele weergawe |
|||
Die kêrel het die meisie tien kusse gegee.
'n Sinoniem vir "kusse" in die bogenoemde sin is:
Die meervoud van "kus" (wat 'soen' beteken) is "kusse"; die meervoud van "kus" (wat 'strand' beteken) is "kuste".
Sien ook die bladsy Sinonieme.