2055 aktiewe gebruikers

Teken aan

Registreer

Na mobiele weergawe


Antwoorde van 19-02-2026 (vlak 1)



vorige toets 19 FEB volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 19-02-2026 só ingevul:



Die oumense het geglo kinders moet gereeld ........ drink.
4 % (afgerond)kaasterolie
kaaster olie
2 % (afgerond)kaster olie
94 % (afgerond)kasterolie 

ʼn Samestelling ("kasterolie") is ʼn woord wat uit twee of meer woorddele ("kaster" en "olie") bestaan. Samestellings moet vas geskryf word.
Sien ook die bladsy Samestellings.



Sal al die ........ asseblief na vore kom?
2 % (afgerond)pae
93 % (afgerond)pa's 
3 % (afgerond)pas
2 % (afgerond)paë

Woorde wat op ʼn "i", "o", "u" en ʼn beklemtoonde (lang) "a" eindig, word in die meervoud met ʼn afkappingsteken geskryf.
Sien ook die bladsy Afkappingsteken.



Ek is maar lugtig vir ons bure se kat, want as hy so ........ , is hy baie kwaad!
9 % (afgerond)knor
84 % (afgerond)blaas 
blaf
7 % (afgerond)sis

Katte blaas as hulle kwaad is, andersins miaau of spin hulle.
Sien ook die bladsy Dieregeluide.



........ plaas is menige stedeling se begeerte.
4 % (afgerond)'N afgeleë
'N Afgeleë
1 % (afgerond)'n afgeleë
96 % (afgerond)'n Afgeleë 

Die eerste woord van 'n sin begin met 'n hoofletter, tensy die sin met die onbepaalde lidwoord ('n) begin - dan kom die hoofletter ná die onbepaalde lidwoord.
Sien ook die bladsy Sinsbegin.



TOTAALRESULTAAT:
91% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)






Beter Spellen

© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties