1938 aktiewe gebruikers

Teken aan

Registreer

Na mobiele weergawe


Antwoorde van 19-11-2025 (vlak 1)



vorige toets 19 NOV volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 19-11-2025 só ingevul:



Die koste van die partytjie het R2 000 ........ .

gebeloop
begeloop
99 % (afgerond)beloop 

Woorde wat met “be-”, “ge-”, “her-”, “er-”, “ont-” en “ver-” begin, kry nie ʼn “ge-” in die verlede tyd of verboë vorm nie.

Sien ook die bladsy Verlede tyd.



Die bul het die stiervegter se skouer ........ .
deer boor
deur boor
98 % (afgerond)deurboor 
2 % (afgerond)deerboor

As gevolg van ontronding in die uitspraak, skryf party mense verkeerdelik “deerboor” in plaas van die korrekte “deurboor”.
Sien ook die bladsy Ont-/oorronding.



Die ........ was byna laat vir die troue.
strooimysies
strooi meisies
strooimeisi’s
99 % (afgerond)strooimeisies 

ʼn Samestelling ("strooimeisies") is ʼn woord wat uit twee of meer woorddele ("strooi" en "meisies") bestaan. Samestellings moet vas geskryf word.
Sien ook die bladsy Samestellings.



Die ruimtetuig het verbrokkel toe dit die aarde se ........ binnedring.
3 % (afgerond)atmospheer
96 % (afgerond)atmosfeer 
1 % (afgerond)atmosphere
athmosphere

Vreemde woorde wat verafrikaans word, word volgens die gewone Afrikaanse taalreëls gespel.
Sien ook die bladsy Verafrikaanste woorde.



TOTAALRESULTAAT:
98% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)






Beter Spellen

© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties