Jy sal sien, sy sal nog vanself ........ .
regkom reg kom
Samestellings wat uit 'n bywoord en 'n werkwoord bestaan, word vas aan mekaar geskryf.
Sien ook die bladsy Samestellings.
In musiek, waarvoor staan die afkorting "fff"?
fortississimo fortissimo fortefortissimo fortisisimo
"Fortississimo" is die oortreffende trap van "forte", wat 'hard' beteken. 'n Omvattende lys van afkortings en akronieme is beskikbaar by www.woordelys.co.za.
Sien ook die bladsy Afkortings.
Verduideliking van die kleure en simbole: die korrekte antwoord (deur jou gekies) die korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie) 'n verkeerde antwoord (deur jou gekies) 'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)