07 SEP (klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)
Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 07-09-2026 só ingevul:
Die gebou word gekenmerk deur 'n groot ........ in die middel.
pielar pielaar pilaar pilar
Woorde van Romaanse of Klassieke herkoms waar die [i]-klank in ’n oop binnelettergreep staan, word met ’n “i” geskryf (AWS 16.11). Die woord "pilaar" kom van die Latyn "pila" wat 'pilaar' beteken.
Sien ook die bladsy Lang/kort vokale.
Vlooie en bosluise is ........ .
parasiete parasiets parasietens
Naamwoorde wat op “b”, “d”, “f”, “g”, “k”, “p”, “s” en “t” eindig, kry ʼn “-e” in die meervoudsvorm (AWS 13.1).
Verduideliking van die kleure en simbole: die korrekte antwoord (deur jou gekies) die korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie) 'n verkeerde antwoord (deur jou gekies) 'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)