27 AUG (klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)
Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 27-08-2026 só ingevul:
Hulle bou nou op die erf hier ........ .
langsaan langsan langs aan langaan
ʼn Samestelling ("langsaan") is ʼn woord wat uit twee of meer woorddele ("langs" en "aan") bestaan. Samestellings moet vas geskryf word.
Sien ook die bladsy Samestellings.
Tant Anna en oom Piet ........ ons bure, is sulke gawe mense.
- : , ;
Ons gebruik 'n komma by 'n bysin of toevoeging wat uitbrei op wat reeds genoem is.
Sien ook die bladsy Komma.
Wat is die woordsoort van "eina" in die volgende sin? Eina! Daardie inspuiting was seer!
Verduideliking van die kleure en simbole: die korrekte antwoord (deur jou gekies) die korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie) 'n verkeerde antwoord (deur jou gekies) 'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)