Suid-Afrika se ........ het sy kommer uitgespreek oor die konflik in die Midde-Ooste.
Soortname wat as eiename of as dele van meerledige eiename optree, kry aanvangshoofletters, byvoorbeeld Departement van Buitelandse Sake, Konstitusionele Hof, Kommissie vir Waarheid en Versoening, Slag van Magersfontein.
Bron: AWS 9.9