Mobiele weergawe | Na groot weergawe



Antwoorde van 15-01-2026 (vlak 1)



vorige toets 15 JAN volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 15-01-2026 só ingevul:



Die ........ van die rivier is hoog in die berg.

oor sprong
97 % (afgerond)oorsprong 
2 % (afgerond)oorspring
oor-spring

ʼn Samestelling (“oorsprong”) is ʼn woord wat uit twee of meer woorddele (die setsel “oor” en die naamwoord “sprong”) bestaan. Samestellings moet vas geskryf word.
Sien ook die bladsy Samestellings.



"Ek weet nie of ek dit kan doen nie," sê Klaas, ........
1 % (afgerond)(my been pyn te veel.)
75 % (afgerond)"my been pyn te veel." 
21 % (afgerond)my been pyn te veel.
4 % (afgerond)'my been pyn te veel.'

In Afrikaans gebruik ons dubbelaanhalingstekens om 'n aanhaling aan te dui.
Sien ook die bladsy Aanhalingstekens.



Die mens wik, maar God ........ .
5 % (afgerond)skik
1 % (afgerond)ontskik
94 % (afgerond)beskik 
ongeskik

Die idioom "die mens wik, maar God beskik" beteken dat ’n mens maak planne, maar dinge soos God se wil gebeur. Die Engelse weergawe van hierdie spreekwoord is, ‘man proposes, God disposes’. (Bron: Spreekwoorde - Anton Prinsloo)
Sien ook die bladsy Idiome, spreuke en spreekwoorde.



Jy sal eers die ........ moet vra of jy die kerk kan gebruik.
55 % (afgerond)eerwaarde 
41 % (afgerond)Eerwaarde
2 % (afgerond)Eerware
2 % (afgerond)eerware

ʼn Persoonsnaam is ʼn afgeleide selfstandige naamwoord wat ʼn persoon aandui, byvoorbeeld "eerwaarde", "kommunis", "protestant", "tikster". Dit begin gewoonlik met ʼn kleinletter.
Sien ook die bladsy Persoonsname.



TOTAALRESULTAAT:
80% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)





Hulp / Kontak  |  Profiel  |  






© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties