Mobiele weergawe | Na groot weergawe



Antwoorde van 01-01-2026 (vlak 1)



vorige toets 01 JAN volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 01-01-2026 só ingevul:



Die verhaal ........ .

1 % (afgerond)afspeel in die Karoo
1 % (afgerond)in die Karoo afspeel
98 % (afgerond)speel in die Karoo af 

Skeibare werkwoorde word in bepaalde gevalle los of vas geskryf, byvoorbeeld “Die verhaal speel in die Karoo af.” en “Die verhaal sal in die Karoo afspeel.”
Sien ook die bladsy Samestellings.



Christelle het geen sin in eenkleurige ........ nie.
8 % (afgerond)lappieskombêrse
92 % (afgerond)lappieskomberse 

Wanneer 'n geslote lettergreep afgesluit word deur meer as een medeklinker, kry dit nie 'n kappie nie.
Sien ook die bladsy Kappie.



Alhoewel Jeannie en Maudie sussies is, is daar 'n ........ verskil tussen hulle.
1 % (afgerond)bergbreë
97 % (afgerond)hemelsbreë 
1 % (afgerond)geweldigwye
bultendbreë

Die intensiewe vorm van "breed" is "hemelsbreed".
Sien ook die bladsy Intensiewe vorme.



Gewoonlik is ........ oor 'n langnaweek.
Paas Fees
1 % (afgerond)paas fees
97 % (afgerond)Paasfees 
2 % (afgerond)paasfees

Die name van kerklike, godsdienstige en algemene feesdae en feesgetye word met 'n hoofletter geskryf.
Sien ook die bladsy Feesdae.



TOTAALRESULTAAT:
96% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)





Hulp / Kontak  |  Profiel  |  






© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties