Mobiele weergawe | Na groot weergawe



Antwoorde van 31-10-2025 (vlak 2)



vorige toets 31 OKT volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 2 het die toets van 31-10-2025 só ingevul:



Het jy enige ........ waar ons vanaand kan gaan eet?
99 % (afgerond)voorkeure 
foorkerens
1 % (afgerond)voorkeurs
foorkere

Klankverwarring lei dikwels tot spelfoute, aangesien twee letters dieselfde in Afrikaans uitgespreek word. Twee letters wat dikwels verwar word, is "f" en "v".
Sien ook die bladsy Klankverwarring.



Sy het 'n ........ leuen vertel om nie vir die ete te betaal nie!
7 % (afgerond)hipotetiese
1 % (afgerond)geallieerde
2 % (afgerond)iegelike
90 % (afgerond)flagrante 

Die vaste uitdrukking 'flagrante leuen' beteken 'duidelike, ooglopende leuen'.
Sien ook die bladsy Kollokasies.



Met die brandstofprys ........ , sal ons nie Kaap toe ook kan reis nie.
1 % (afgerond)in-ag-genome
2 % (afgerond)in ag-genome
48 % (afgerond)inaggenome
50 % (afgerond)in ag genome 

"In ag geneem" en "in ag genome" word los van mekaar geskryf, maar "inagneming" en "inagname" word vas geskryf.
Sien ook die bladsy Samestellende afleidings.



Die fondse is hoofsaaklik afkomstig van donasies, geskenke, lenings en ........ bronne.
44 % (afgerond)derglike
3 % (afgerond)dergelikke
45 % (afgerond)dergelike 
7 % (afgerond)derglikke

Die woord "dergelik" word dikwels verkeerd gespel en beteken ‘soortgelyk’.
Sien ook die bladsy Twyfelwoorde (mits vs tensy).



TOTAALRESULTAAT:
71% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)





Hulp / Kontak  |  Profiel  |  






© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties