Antwoorde van 22-04-2024 (vlak 1)
22 APR (klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)
Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 22-04-2024 só ingevul:
Mars, Venus, die Aarde en Jupiter is ........ in ons sonnestelsel.
planeets
planete
planeete
planetens
Naamwoorde wat op “b”, “d”, “f”, “g”, “k”, “p”, “s” en “t” eindig, kry ʼn “-e” in die meervoudsvorm (AWS 13.1). Die "ee" in "planeet" word nie in die meervoudsvorm verdubbel nie, omdat dit 'n oop lettergreep vorm.
Sien ook die bladsy
Meervoudsvorme.