2321 aktiewe gebruikers Teken aan Registreer Na mobiele weergawe |
|||
Die skildery is mooi.
Wat is die woordsoort van "is" in bostaande sin?
Daar is verskillende kategorieë van werkwoorde. 'n Koppelwerkwoord word gebruik waar koppeling van die werkwoord nodig is, byvoorbeeld:
Die skildery is mooi. (koppeling tussen "Die skildery" (selfstandige naamwoord) en "mooi" (byvoeglike naamwoord)).