2291 aktiewe gebruikers

Teken aan

Registreer

Na mobiele weergawe


Antwoorde van 07-11-2024 (vlak 2)



vorige toets 07 NOV volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 2 het die toets van 07-11-2024 só ingevul:



Hierdie is ........ . Oortreders sal vervolg word.
35 % (afgerond)privaatgrond
2 % (afgerond)privategrond
63 % (afgerond)privaat grond of private grond 

Die woord "privaat" of "private" is 'n adjektief of byvoeglike naamwoord. Adjektiewe beskryf die eienskap van die naamwoord. ’n Adjektief moet voor ’n selfstandige naamwoord kan staan, byvoorbeeld: Dit is ’n “privaat” sektor. Adjektiewe het ook trappe van vergelyking, byvoorbeeld: “privaat”, “meer privaat”, “die privaatste”.
Sien ook die bladsy Woordsoorte.



Almal het gehelp sodat Oupa 'n ........ begrafnis kon hê.
99 % (afgerond)waardige 
waardig
waardigge

Sommige byvoeglike naamwoorde wat voor ʼn selfstandige naamwoord staan, kry ʼn “-e” (attributiewe “-e”) agteraan.
Sien ook die bladsy Attributiewe -e.



Versoeningsdag is voorheen ........ genoem.
3 % (afgerond)Gelofte Dag
1 % (afgerond)geloftedag
96 % (afgerond)Geloftedag 
gelofte dag

Die name van kerklike, godsdienstige en algemene feesdae en feesgetye word met 'n hoofletter geskryf.
Sien ook die bladsy Feesdae.



Die leier ........ .

2 % (afgerond)in boesem vertroue by sy ondersteuners.
1 % (afgerond)inboesem vertroue by sy ondersteuners.
97 % (afgerond)boesem vertroue in by sy ondersteuners. 
1 % (afgerond)boesem in vertroue by sy ondersteuners.

Skeibare werkwoorde word in bepaalde gevalle los of vas geskryf, byvoorbeeld “Hy boesem vertroue in.” en “Hy moet vertroue inboesem.”
Sien ook die bladsy Woordsoorte.



TOTAALRESULTAAT:
89% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)






Beter Spellen

© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties