3177 aktiewe gebruikers

Teken aan
Registreer

Na mobiele weergawe


Antwoorde van 18-04-2024 (vlak 1)



vorige toets 18 APR Geen volgende toets beskikbaar nie
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 18-04-2024 só ingevul:



Die ........ is 'n bekende Suid-Afrikaanse toeristeattraksie.


72 % (afgerond)Bloutrein 
16 % (afgerond)Blou Trein
8 % (afgerond)bloutrein
4 % (afgerond)blou trein

As gevolg van betekenisverdigting word "Bloutrein" vas geskryf. Aangesien dit 'n eienaam is, word dit met 'n hoofletter geskryf.
Sien ook die bladsy Betekenisverdigting.




Dit is mos so, ........ ?


36 % (afgerond)
7 % (afgerond)ne
33 % (afgerond)
25 % (afgerond) 

Die gravisteken word gebruik om by sommige woorde ("nè") die [ε]-klank aan te dui.
Sien ook die bladsy Gravis-/akuutteken.




Idioom: Iets uit jou ........ suig.


2 % (afgerond)vinger
1 % (afgerond)toon
96 % (afgerond)duim 
1 % (afgerond)pen

Hierdie idioom beteken 'iets versin of 'n leuen vertel.'
Sien ook die bladsy Idiome, spreuke en spreekwoorde.




Die dag in die middel van die week staan bekend as ........ .


6 % (afgerond)woensdag
1 % (afgerond)Wunsdag
wunsdag
93 % (afgerond)Woensdag 

Die dae van die week ("Woensdag"), name van kerklike, godsdienstige en algemene feesdae word met ʼn hoofletter geskryf.
Sien ook die bladsy Feesdae.




TOTAALRESULTAAT:
72% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)






  


© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties