3908 aktiewe gebruikers

Teken aan
Registreer

Na mobiele weergawe


Antwoorde van 13-08-2019 (vlak 1)



vorige toets 13 AUG volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 13-08-2019 só ingevul:



Die kulkunstenaar het ons met sy toertjies vermaak.
Wat is die woordsoort van die woord "toertjies" in bostaande sin?



76 % (afgerond)selfstandige naamwoord 
15 % (afgerond)werkwoord
6 % (afgerond)bywoord
3 % (afgerond)adjektief

'n Selfstandige naamwoord verwys na 'n persoon, plek, saak, eienskap of gebeurtenis. 'n Mens kan dit uitken deurdat 'n mens 'n lidwoord ("'n" of "die") voor die woord kan sit en dat dit 'n meervoudsvorm het. Byvoorbeeld: toertjie - die toertjie - toertjies.
Sien ook die bladsy Woordsoorte.




Toe ek klaar TV gekyk het, het ek gaan ........ .


9 % (afgerond)in kruip
3 % (afgerond)in kryp
85 % (afgerond)inkruip 
3 % (afgerond)inkryp

Skakelwerkwoorde (soos "begin", "bly", "gaan", "help", "hoor", "kom", "leer", "ophou", "probeer", "sien" en "voel") staan gewoonlik voor ʼn ander werkwoord. In die verlede tyd kry die werkwoord nie "ge-" vooraan nie.
Sien ook die bladsy Samestellings.




Daar is 'n baie goeie universiteit in ........ .


4 % (afgerond)Tilburg of tilburg
94 % (afgerond)Tilburg 
1 % (afgerond)tilburg

Geografiese name, byvoorbeeld van dorpe, stede en woonbuurte, begin met 'n hoofletter.
Sien ook die bladsy Plekname.




Idioom: Voëls van eenderse ........ .


12 % (afgerond)kleure
3 % (afgerond)klere
2 % (afgerond)sterte
82 % (afgerond)vere 

Die idioom "voëls van eenderse vere" beteken 'die een is nie beter as die ander nie'. (Bron: HAT).
Sien ook die bladsy Idiome, spreuke en spreekwoorde.




TOTAALRESULTAAT:
84% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)






  


© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties