3838 aktiewe gebruikers

Teken aan
Registreer

Na mobiele weergawe


Antwoorde van 08-10-2019 (vlak 2)



vorige toets 08 OKT volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 2 het die toets van 08-10-2019 só ingevul:



Die minister het ’n ........ , nuwe motor aangeskaf.


deftend
deftende
99 % (afgerond)deftige 
1 % (afgerond)deftig

Sommige byvoeglike naamwoorde wat voor ʼn selfstandige naamwoord staan ("deftig"), kry ʼn "-e" (attributiewe "-e") agteraan.
Sien ook die bladsy Attributiewe -e.




Die ........ van die kiesers is baie belangrik vir die ANC in die volgende verkiesing.


99 % (afgerond)steun 
1 % (afgerond)steen

Die woord "steen" verwys na iets waarmee jy 'n huis kan bou, terwyl "steun" ondersteuning impliseer.
Sien ook die bladsy Ont-/oorronding.




Breyten Breytenbach is 'n aanhanger van die ........ .


7 % (afgerond)slegs boeddhisme
73 % (afgerond)Boeddhisme of boeddhisme 
19 % (afgerond)slegs Boeddhisme

Afleidings op "-is", "-isme", "-istiek" en "-isties" wat uit eiename gevorm is, kan met 'n hoofletter of 'n kleinletter begin.
Sien ook die bladsy Hoof- of kleinletter.




Ons het die volgende môre met hoenderkraai vertrek om die verkeer te mis.
'n Sinoniem vir "hoenderkraai" is ........ .


98 % (afgerond)dagbreek 
1 % (afgerond)wekker
sonsondergang
lawaai

Sinonieme is woorde met min of meer dieselfde betekenis. Die woord "hoenderkraai" beteken 'dagbreek'.
Sien ook die bladsy Sinonieme.




TOTAALRESULTAAT:
92% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)






  


© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties